Boek details
Auteur Venter F.A.
Stop dit item in uw winkelmandje
Titel Die ou man en die duif
Druk 1e
Jaartal 1987
Bladzijden 132
Categorie literatuur
Prijs € 9,00

Omschrijving:

F.A. Venter

Die ou man en die duif

Uitg. Tafelberg Kaapstad, hardcover met stofomslag.

Eienaardig, dink hy. Deur die jare het hier al baie renduiwe aangekom. Dan het hulle hulle kos en water gegee, selfs vir hulle slaaphokkies gemaak. Party het 'n dag vertoef, party 'n paar maande. Aan die begin was hulle vreemd, agterdogtig en sku. Eers later het hulle eie geraak hier op die werf. Maar hierdie een! Sy gedra haar as of sy hier aangekom en groot­geword het ...
Hy gaan sit op sy stoel, nogal ontstig. Eienaardig ... haar koms het die hartseer en die bedruktheid in hom so effens laat losskiet. Hy voel meteens nie meer heeltemal so een­saam en verlore nie. Sy is fraai, sy is anders. Sy is lewe. 'n Nuwe, vreemde, polsen de lewe.
Hemelvader, dink hy, kan dit wees? 'n Bestiering? Die genade, die wonderwerk waarom hy gebid het? .
Scans (klik voor een grotere afbeelding)

Venter F.A., Die ou man en die duif