Boek details
Auteur Fanie Olivier - samengestel deur
Stop dit item in uw winkelmandje
Titel Die mooiste Afrikaanse Liefdes-gedigte
Druk 2e
Jaartal 1987
Bladzijden 139
Categorie landen en volken
Prijs € 12,50

Omschrijving:

Die mooiste Afrikaanse Liefdes-gedigte

Saamgestel deur Fanie Olivier

Uitg. Human & Rousseau, Kaapstad, Pretoria, hardcover.

Blou Nyl
Ons liefde lank gelede was die wind,
wolke wat breek, die tuimel van bergstrome
oor hoë kranse en deur dale,
hartstog, verlange, drome.

Maar nou het waar die vlaktes is
die onrus van die jeug verdwyn
en kronkel daar 'n diep rivier
magtig en stil deur die woestyn.
Scans (klik voor een grotere afbeelding)

Fanie Olivier - samengestel deur, Die mooiste Afrikaanse Liefdes-gedigte